Sarie Marijs
My Sarie Marijs is so ver van mijn hart
Maar ‘k hoop om haar weer te sien
Sy het in die wijk van die mooirivier gewoon
Lang voor die oorlog begin
Refrein:
O bring my trug naar die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder bij die mielies
By die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marijs
Daar onder die mielies
By die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marijs
Ek was so bang dat die kakies my sou vang
En ver ôôr die see wegstuur
Toe vlug ek naar die kant
Van die Uptingtonse sand
Daar onder langs die grootrivier
Verlossing het gekom en die huistoekeer was daar
Trug naar die ou Transvaal
My liewelingspersoon
Sal ook seker ook daar wees
Om my met een kus te beloon